Mary Tamm

Mary Tamm
Geboorte (1950-03-22)22 Maart 1950
Sterfte 26 Julie 2012 (op 62)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Tamm (22 Maart 1950 – 26 Julie 2012) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Likely Lads (1976) en Doghouse (2009), en in die televisiereeks Doctor Who (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy